NEWS

SAIV WES-RAND TAK

POTJIEKOS DAG - 25 OKTOBER 2020

Aandag alle SAIV lede.

Discovery Rolbalklub, Roodepoort

Ons gaan op Sondag die 25ste Oktober weer 'n potjiekos dag hê by die Discovery Rolbalklub, Roodepoort.

Inskrywing is R100 per pot, maar hierdie keer kan elke man sy eie bestandele verskaf. R100 sluit 2 borde kos in, vir jou en jou gade.

Kos gaan teen R50 per bord verkoop, om die rolbalklub so bietjie te ondersteun.

Dit blyk my nie dat ons hierdie keer beperking het op hoeveel potte ons kan inskryf nie. Begintyd vir potte op die vuur is so rondom 07H30. 3 pryse sal vir wen potte gegee word.

Kom geniet 'n lekker dag saam met mede SAIV veterane. Kontantkroeg beskikbaar.

Vir meer besonderhede, kontak asb vir James van Wyk by: +27604845524. Kontak hom ook vir aanwysings om by die klub te kom. Kom kuier saam met ons.

 

SAIV TUINROETE-TAK

Sam Twaites van die Infanterie

“Ek het hier in George afgetree en is tans besig om ‘n tak van die Infanterie-vereniging op die Tuinroete te help organiseer en vestig. Infanteriste wat wil inskakel moet my asseblief op This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. kontak”

 

VERJAARDAG WENSE

 19 Okt 2020 Week 43/2020

 

 

 

 

NOTICES

CMVO-SA/RMVO-SA

COVID-19 - SRD ADMINISTRATION

The special Covid-19 Social Relief of Distress Grant - The President declared a National State of Disaster as a result of the Covid-19 global pandemic. In this regard he introduced a special Covid 19 Social Relief of Distress Grant (SRD) of R350 per month for 6 months to be paid to individuals who are currently unemployed, do not receive any form of income, social grant or UIF payment etc.This Social Relief of Distress Programme was confirmed in the Regulations made under Section 27(2) of the Disaster Management Act, 2002 (Act No. 57 of 2002): Measures to prevent and combat the spread of COVID-19, as amended.

To download the full document that provides the detail on how to apply Click Here

 

HINDERLAAG PROGRAM